Palme d'Or

  Palme d'Or 

Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is.
Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is.
Toegeken vir Uitmuntendheid in die rolprentbedryf
Borg Cannes-rolprentfees
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Datum Jaarliks einde Augustus tot begin September
Eerste toekenning 1955
Webtuiste festival-cannes.com

Die Palme d'Or (IFA: palm(ə) dɔʁ; Afrikaans: "Goue Palm") is die hoogste prys wat op die Cannes-rolprentfees toegeken word.[1] Dit is in 1955 deur die organiseerders ingestel en het die Grand Prix du Festival International du Film (1939 tot 1954) vervang.[2]

In 1964 is dit weer deur die Grand Prix du Festival vervang[3] voor dit in 1974 heringestel is.

  1. "A brief history of the Palme d'or – Festival de Cannes 2013 (International Film Festival)" (in Engels). Festival-cannes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2016. Besoek op 28 Maart 2016.
  2. "Awards at Cannes Film Festival: Golden Palm". The Internet Movie Database (in Engels). 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2009. Besoek op 28 Mei 2008.
  3. "Awards at Cannes Film Festival: Grand Prize of the Festival". The Internet Movie Database (in Engels). 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2009. Besoek op 28 Mei 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search